|
||
|
TEMAS |
|
Medusa se kode is
met talle temas verweef. In die verhaal word dit in n redelike mate ontgin,
maar lesers wil dalk, via internet soekenjins, dieper in hierdie onderwerpe
delf: µ
Griekse mitologie
met spesifieke verwysing na die Medusa-mite µ
Modjadji,
reėnkoningin van die Lobedu in Limpopo µ
Destruktiewe
kreatiwiteit (Joseph Schumpeter) µ
Nuwe
wźreldorde: Illuminate, Neo-Luddites µ
Kuberruim:
Digitale Geneefse-Konvensie µ
Vierde
Industriėle Rewolusie µ
Afrikanerskap µ
Feminisme |